HMS Upholder

HMS Upholder
Duikboot
Vaartuig klasU-class submarineWysig
KonflikTweede WêreldoorlogWysig
Geografiese ligging34°47′0″N 15°55′0″EWysig
Land van oorsprongVerenigde KoninkrykWysig
Belangrike gebeurtenisship commissioning, ship launching, keel laying, shipwreckingWysig
OperateurBritse VlootWysig
VervaardigerVickers-ArmstrongsWysig
Ligging van vervaardigingBarrow-in-FurnessWysig
VlagstaatVerenigde KoninkrykWysig
Teken nommerP37Wysig
Map

Die HMS Upholder was 'n duikboot van die Britse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy het in die Middellandse See diens gedoen en het binne die bestek van agtien maande skepe met 'n totale tonnemaat van 93 031 ton gekelder en verder 31 894 ton beskadig.[1] Dit sluit twee Italiaanse duikbote en torpedojaers in.

Hy en sy susterduikbote het die Duits-Italiaanse voorsieningslyne tussen Italië en Noord-Afrika erg beskadig. Hy is self in 1942 gekelder, vermoedelik deur 'n dieptebom van 'n Italiaanse vaartuig.

  1. http://uboat.net/allies/warships/ship/3535.html

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne